Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 5:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar jy, bly hier by My staan, dat Ek jou kan meedeel al die gebooie en die insettinge en die verordeninge wat jy hulle moet leer, dat hulle dit kan doen in die land wat Ek hulle sal gee om dit in besit te neem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 5

Kyk Deuteronómium 5:31 in konteks