Gaan ú naderby en hoor alles wat die Here onse God sal sê; dan kan ú ons alles meedeel wat die Here onse God met u sal spreek, en ons sal dit hoor en doen.