Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 5:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en gesê: Kyk, die Here onse God het ons sy heerlikheid en sy grootheid laat sien, en ons het sy stem uit die vuur gehoor; vandag het ons gesien dat God met die mens spreek en hy in die lewe bly.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 5

Kyk Deuteronómium 5:24 in konteks