Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 4:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet sy insettinge en sy gebooie hou wat ek jou vandag beveel, dat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan, en dat jy die dae mag verleng in die land wat die Here jou God jou vir altyd sal gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 4

Kyk Deuteronómium 4:40 in konteks