Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle oë het gesien wat die Here weens Baäl-Peor gedoen het; want al die manne wat agter Baäl-Peor aan geloop het, dié het die Here jou God onder jou uit verdelg.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 4

Kyk Deuteronómium 4:3 in konteks