Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 4:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook was die Here toornig op my om julle ontwil, en Hy het gesweer dat ek oor die Jordaan nie sal gaan en nie sal kom in die goeie land wat die Here jou God jou as erfenis sal gee nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 4

Kyk Deuteronómium 4:21 in konteks