Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 32:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel volgens die getal van die kinders van Israel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 32

Kyk Deuteronómium 32:8 in konteks