Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 32:43-46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

43. Jubel, o nasies, oor sy volk, want Hy sal die bloed van sy knegte wreek, en Hy sal wraak oefen op sy teëstanders en versoening doen vir sy land en sy volk.

44. En Moses het gekom en al die woorde van hierdie lied voor die ore van die volk gespreek, hy en Hoséa, die seun van Nun.

45. En toe Moses met al hierdie woorde die hele Israel klaar toegespreek het,

46. sê hy vir hulle: Gee ag op al die woorde waarmee ek julle vandag waarsku, dat julle dit jul kinders beveel om al die woorde van hierdie wet sorgvuldig te hou.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 32