Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 32:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Here sal aan sy volk reg verskaf, en Hy sal medelyde hê met sy knegte as Hy sien dat hulle vashouplek weg is en dit met almal sonder uitsondering gedaan is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 32

Kyk Deuteronómium 32:36 in konteks