Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 31:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as dan baie onheile en node oor hulle kom, dan sal hierdie lied in hulle aangesig as getuie antwoord — want dit sal uit die mond van hulle nageslag nie vergeet wees nie — want Ek ken hulle gedagtes wat hulle vandag koester voordat Ek hulle inbring in die land wat Ek met ’n eed beloof het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 31

Kyk Deuteronómium 31:21 in konteks