Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 31:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here vir Moses: Kyk, jy ontslaap met jou vaders, en hierdie volk sal opstaan, en hulle sal die vreemde gode van die land waarheen hulle gaan, in sy midde agternahoereer en My verlaat en my verbond verbreek wat Ek met hulle gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 31

Kyk Deuteronómium 31:16 in konteks