Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 30:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

as jy na die stem van die Here jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te hou wat in hierdie wetboek geskrywe is; as jy jou tot die Here jou God bekeer met jou hele hart en met jou hele siel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 30

Kyk Deuteronómium 30:10 in konteks