Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die orige deel van Gílead saam met die hele Basan, die koninkryk van Og, het ek aan die halwe stam van Manasse gegee — die hele landstreek Argob. Daardie hele Basan word land van die Refaïete genoem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 3

Kyk Deuteronómium 3:13 in konteks