Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 29:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volgende geslag, julle kinders wat ná julle opstaan, en die uitlander wat uit ’n ver land kom, sal sê, as hulle die plae van daardie land sien en sy siektes wat die Here daarin laat uitbreek het —

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 29

Kyk Deuteronómium 29:22 in konteks