Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 29:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here sal hom nie wil vergewe nie, maar dan sal die toorn van die Here en sy ywer teen dié man rook, en die hele vloek wat in hierdie boek geskrywe is, sal op hom rus; en die Here sal sy naam onder die hemel uitdelg.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 29

Kyk Deuteronómium 29:20 in konteks