En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: Julle het self gesien alles wat die Here in Egipteland voor julle oë aan Farao en aan al sy dienaars en aan sy hele land gedoen het,