Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 28:64 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sal jou verstrooi onder al die volke, van die een einde van die aarde tot by die ander einde van die aarde; en daar sal jy ander gode, hout en klip, dien, wat jy en jou vaders nie geken het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 28

Kyk Deuteronómium 28:64 in konteks