Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 28:61 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook allerhande siektes en allerhande plae wat in die boek van hierdie wet nie geskrywe is nie, dié sal die Here teen jou laat opkom totdat jy verdelg is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 28

Kyk Deuteronómium 28:61 in konteks