Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 28:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here sal sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën van jou land op die regte tyd te gee en om al die werk van jou hand te seën; en jy sal aan baie nasies uitleen, maar self nie hoef te leen nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 28

Kyk Deuteronómium 28:12 in konteks