Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 27:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vervloek is die man wat ’n gesnede of gegote beeld maak, ’n gruwel vir die Here, werk van ’n ambagsman se hande, en dit in die geheim opstel; en die hele volk moet antwoord en sê: Amen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 27

Kyk Deuteronómium 27:15 in konteks