Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 27:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom moet jy na die stem van die Here jou God luister en sy gebooie en sy insettinge volbring wat ek jou vandag beveel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 27

Kyk Deuteronómium 27:10 in konteks