Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 26:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy al die tiendes van jou opbrings klaar afgesonder het in die derde jaar, die jaar van die tiendes, dan moet jy aan die Leviet, die vreemdeling, die wees en die weduwee gee, dat hulle in jou poorte kan eet en versadig word.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 26

Kyk Deuteronómium 26:12 in konteks