Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 26:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hier het ek dan nou die eerstelinge gebring van die vrugte van die land wat U, Here, my gegee het. Dan moet jy dit neersit voor die aangesig van die Here jou God en jou neerbuig voor die aangesig van die Here jou God.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 26

Kyk Deuteronómium 26:10 in konteks