Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 25:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet sy skoonsuster voor die oë van die oudstes na hom toe nader kom en sy skoen van sy voet aftrek en in sy gesig spuug, en sy moet verklaar en sê: So moet met die man gedoen word wat die huis van sy broer nie wil bou nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 25

Kyk Deuteronómium 25:9 in konteks