Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 25:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as dit die man nie beval om sy skoonsuster te neem nie, moet sy skoonsuster na die poort opgaan na die oudstes toe, en sê: My swaer weier om sy broer se naam in Israel in stand te hou; hy wil met my die swaershuwelik nie sluit nie —

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 25

Kyk Deuteronómium 25:7 in konteks