Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 25:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AS broers bymekaar woon en een van hulle sterwe sonder dat hy ’n seun het, dan mag die vrou van die oorledene nie daarbuite ’n vreemde man s’n word nie; haar swaer moet by haar ingaan en haar as sy vrou neem en die swaershuwelik met haar sluit;

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 25

Kyk Deuteronómium 25:5 in konteks