Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 24:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Neem jou in ag by die plaag van melaatsheid om baie noukeurig te handel volgens alles wat die Levitiese priesters julle sal leer; soos ek hulle beveel het, moet julle dit sorgvuldig hou.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 24

Kyk Deuteronómium 24:8 in konteks