Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 24:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op die dag self moet jy sy loon gee, sodat die son oor hom nie ondergaan nie — want hy is arm en sy siel verlang daarna — dat hy nie teen jou tot die Here roep en dit sonde in jou word nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 24

Kyk Deuteronómium 24:15 in konteks