Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 23:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here jou God wou nie na Bíleam luister nie; maar die Here jou God het vir jou die vloek in ’n seën verander, omdat die Here jou God jou liefgehad het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 23

Kyk Deuteronómium 23:5 in konteks