Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 23:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die uitlander mag jy rente oplê, maar jou broer mag jy geen rente oplê nie, sodat die Here jou God jou kan seën in alles waar jy jou hand aan slaan in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 23

Kyk Deuteronómium 23:20 in konteks