Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 22:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet hulle die dogter na die deur van haar vader se huis uitbring, en die manne van haar stad moet haar stenig, dat sy sterwe, omdat sy ’n skanddaad in Israel begaan het deur in die huis van haar vader te hoereer. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 22

Kyk Deuteronómium 22:21 in konteks