Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 22:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hom ’n boete van honderd sikkels silwer oplê en dit aan die vader van die dogter gee, omdat hy ’n slegte gerug oor ’n jongmeisie van Israel versprei het. Verder moet sy sy vrou wees; hy mag haar nie verstoot solank as hy lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 22

Kyk Deuteronómium 22:19 in konteks