Doen versoening vir u volk Israel wat U, o Here, verlos het, en laat geen onskuldige bloed op u volk Israel rus nie, en laat die bloedskuld vir hulle versoen word.