’n volk groot en talryk en hoog van gestalte soos die Enakiete — maar die Here het dié voor hulle uit verdelg, sodat hulle dié uit hulle besitting verdryf en in hulle plek gaan woon het;