Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dae van ons trek van Kades-Barnéa af totdat ons oor die spruit Sered gegaan het, was agt-en-dertig jaar — totdat die hele geslag, die krygsmanne, uit die laer omgekom het soos die Here hulle dit gesweer het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 2

Kyk Deuteronómium 2:14 in konteks