Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 19:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

— as jy sorgvuldig al hierdie gebooie hou wat ek jou vandag beveel om dit te doen, om die Here jou God lief te hê en altyd in sy weë te wandel — dan moet jy vir jou nog drie stede by hierdie drie byvoeg,

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 19

Kyk Deuteronómium 19:9 in konteks