Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Een getuie mag nie teen iemand optree insake enige misdaad of enige sonde, by enige misstap wat hy begaan nie; op die verklaring van twee getuies of op die verklaring van drie getuies sal ’n saak van krag wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 19

Kyk Deuteronómium 19:15 in konteks