Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 18:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

net soos jy van die Here jou God by Horeb gevra het toe jy op die dag van die vergadering gesê het: Ek kan die stem van die Here my God nie langer hoor en hierdie groot vuur nie meer sien nie, anders sterf ek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 18

Kyk Deuteronómium 18:16 in konteks