dan moet jy dié man of dié vrou wat hierdie verkeerde ding gedoen het, na jou poorte uitbring — die man of die vrou — en jy moet hulle stenig, dat hulle sterwe.