Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 17:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy mag net nie vir hom baie perde aanskaf nie, en hy mag die volk nie na Egipte teruglei om baie perde aan te skaf nie, aangesien die Here vir julle gesê het: Julle mag nooit meer teruggaan op hierdie pad nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 17

Kyk Deuteronómium 17:16 in konteks