Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 16:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sewe dae lank moet jy vir die Here jou God fees hou op die plek wat die Here sal uitkies; want die Here jou God sal jou seën in al jou inkomste en in al die werk van jou hande; en jy moet net maar vrolik wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 16

Kyk Deuteronómium 16:15 in konteks