Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 16:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet vrolik wees voor die aangesig van die Here jou God, jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet wat in jou poorte is, en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat by jou is, op die plek wat die Here jou God sal uitkies om sy Naam daar te laat woon.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 16

Kyk Deuteronómium 16:11 in konteks