Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 14:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die volgende mag julle nie eet nie van die wat herkou en van die wat die gesplitste kloue het: die kameel en die haas en die das, want hulle herkou maar het geen gesplitste kloue nie — onrein is hulle vir julle;

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 14

Kyk Deuteronómium 14:7 in konteks