Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 14:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet die Leviet kom — omdat hy geen deel of erfenis saam met jou het nie — en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat in jou poorte is, en hulle moet eet en versadig word, sodat die Here jou God jou kan seën in al die werk van jou hand wat jy doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 14

Kyk Deuteronómium 14:29 in konteks