Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 14:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet jy die geld gee vir alles wat jou siel begeer, vir beeste en kleinvee en wyn en sterk drank en vir alles wat jou siel van jou begeer, en jy moet daar eet voor die aangesig van die Here jou God en vrolik wees, jy en jou huis.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 14

Kyk Deuteronómium 14:26 in konteks