Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 12:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As die plek wat die Here jou God sal uitkies om sy Naam daar te vestig, ver van jou af is, dan mag jy van jou beeste en jou kleinvee slag wat die Here jou gee, soos ek jou beveel het; en jy mag na hartelus in jou poorte eet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 12

Kyk Deuteronómium 12:21 in konteks