Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 11:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Elke plek waar julle voetsool op trap, sal aan julle behoort; van die woestyn en die Líbanon, van die rivier, die Eufraatrivier, tot by die Westelike See sal julle grondgebied wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 11

Kyk Deuteronómium 11:24 in konteks