Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het van Béërot Bené-Jáäkan weggetrek na Moséra toe. Daar het Aäron gesterwe, en daar is hy begrawe; en sy seun Eleásar het die priesteramp in sy plek bedien.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 10

Kyk Deuteronómium 10:6 in konteks