Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 1:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het julle geantwoord en vir my gesê: Ons het teen die Here gesondig; ons self sal optrek en veg net soos die Here onse God ons beveel het. En toe julle elkeen sy oorlogswapens aangord en daar nog maklik oor dink om in die gebergte op te trek,

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 1

Kyk Deuteronómium 1:41 in konteks