Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 1:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ons van Horeb af opgebreek, en ons het daardie hele groot en vreeslike woestyn deurgetrek wat julle op pad na die gebergte van die Amoriete gesien het, soos die Here onse God ons beveel het; en ons het tot by Kades-Barnéa gekom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 1

Kyk Deuteronómium 1:19 in konteks